NG Gemeente Welkom-Suid

NG Gemeente Welkom-Suid (Foto: Leon M Foot)

gestig

1974

ring

Ring van Welkom

adres

H/v Van Wyk Louw- en Badenhorststraat, Jan Cillierspark, Welkom

eerste predikant

Ds WJ Steenkamp

Die NG Gemeente Welkom-Suid is ‘n gemeente in die Vrystaat Sinode.

Vir ‘n oorsig oor die geskiedenis van die gemeente lees gerus hul e-gedenkboek hier.

Predikante